Madelein Welman
May 6 at 8:35am Report
More Rachael, ek is Nicolene Olivier se ma. Wil net vir julle almal van Away 2 Xplore groot dankie se vir die geleentheid wat jul ons kinders bied en die profesionele manier waarop jul als hanteer. Ek kan met `n geruste hart gaan slaap in die aand want ek weet al die S.A. kinders is in die beste hande wat `n mens kan kry. Baie dankie doen so voort jul is puik. Lekker dag en groete Madelein Welman